Wil u graag saai, ter wille van die uitbreiding van Vader se Koninkryk, en sodoende sorg dat die Boodskap van Hoop aanhou om Gratis Wereldwyd uit te gaan?

U het ook die keuse om spesifiek te kies hoe u saad aangewend word aangesien u kan kies tussen Kruiskyk TV, Reach (Gemeenskapsdiens en Uitreikings Veldtogte) asook Kruiskyk Helderberg Teater.

Word nou betrokke deur hier langsaan te kies in watter bediening u wil saai en ‘n bedrag in te sit.

Bankbesonderhede
Kruiskyk Uitbreidingsfonds
First National Bank
Branch: 250655
Account number: 622 22 3383 70
Of Betaal Aanlyn Hier Onder
Donation Project
Donation Amount R