Hoe werk dit?

Kruiskyk Tv het die nood gesien vir hoofsaaklik komberse en nie-bederfbare voedsel. Daar is landswyd verskillende afsetpunte waar mense hierdie items kan gaan afgee. Op ‘n weeklikse basis sal ons die kykers deur “sosiale media” betrek en op hoogte hou. Daar sal ook ‘n kompetisie tussen die verskillende afsetpunte wees om te bepaal watter afsetpunt die meeste ingesamel het.

 

Missie en Visie

Ons is almal bewus hoe koud winter maande kan word, dus is die Warm Hartprojek se doelwit om landswyd die behoefte van mense in die gemeenskap aan te spreek deur middel van die insameling van geringe behoeftes soos nie-bederfbare voedsel en komberse.

Afsetpunte

Bloemfontein

Gospel Workers Ministries
Wilie Nores
051 430 5013

Kimberley

Kimberley Christian Network
082 415 5817

Port Elizabeth

Evangelisasie Sentrum
Danie du Plessis
072 142 3674

Strand

Kruiskyk Kantoor
Mariette la Grange
076 412 6328

Worcester

Fire Word Ministries
Fred Lubbe
082 550 2479

Boksburg

N.L.B
Morne du Plessis
083 352 2058

Middelburg

V.E.K Middelburg
Renier Pelser
082 455 9471

Pretoria-Oos

Kruiskyk Kantoor
Hilda Marais
012 809 3820

Uppington

Siele vir Jesus
Rooies Strauss
082 789 9550

Oos-Kaap

Evangelisasie Sentrum
Nic Mostert
076 127 4510

George

Familiehuis in Christus
Flippie & Andiah Myburgh
082 868 2933

Noord-Wes

His Vision
Francios Burger
office@hisvision.co.za

Pretoria-Wes

V.E.K Pretoria Wes
Tienie Barnard
083 306 9808

Witbank

Beleef en Beinvloed
Okkie Calitz
082 930 3688