Graham Taff

Ek glo in die redding van kosbare siele; Ek glo in die heiligmaking van God se kinders om ‘n toegewyde lewe te lei; en Gereed te wees vir die wegraping This video gallery couldn’t be loaded. the plugin could not retrieve data from the Vimeo API! The requested album couldn’t be found.

Spear

This video gallery couldn’t be loaded. the plugin could not retrieve data from the Vimeo API! The requested album couldn’t be found.

Gemeente vir die gemeenskap

Lofdal Internasionaal is ‘n gemeente wat daarin glo om die wêreld te impakteer deur disipels te maak. Lofdal het ook verskeie bedieninge soos ‘n huis wat verwaarlooste baba’s red, dwelm rehabilitasiesentrums, ‘n akedemiese skool, ‘n groenteplaas wat voorsien dat ons vir duisende kinders kan kos gee en nog vele meer. Ons televisie program – Gemeente…

Este Geldenhuys

“Om dieper te delf, geestelik te groei en Goddelike waarheid oor te dra, is Esté se passie. Aan God Drie-Enig al die eer!” This video gallery couldn’t be loaded. the plugin could not retrieve data from the Vimeo API! The requested album couldn’t be found.

Dr. Fred Lubbe

Eseg 20:47 – ‘Kyk, Ek steek ‘n vuur in jou aan… dit sal nie uitgeblus word nie’. Hierdie vuur in ons is die resultaat van wonders en tekens.  Ons glo in wonderwerke, want God is ‘n wonderwerkende God – deur Gees en Krag! This video gallery couldn’t be loaded. the plugin could not retrieve data from…

Dirkie van der Spuy

Ds Dirkie van der Spuy se program is een wat Bybelse waarhede op ‘n praktiese manier verduidelik sodat kykers geestelik opgebou en versterk kan word. Die program se fokus is om gelowiges toe te rus om geestelik te groei en meer vrug in God se Koninkryk te dra. Dit bly steeds die gebed dat mense…

Deaf Friendly

Dirk is an ordained pastor of the AFM of SA and is the founding member and Managing Director of DEAF Friendly, which is anon-profit company that aims to seek, serve and empower the Deaf with the Gospel. Dirk is a pioneer of Deaf to Deaf ministry and has been involved in the developing, particularising and…