CRC – Ps At Boshoff

Pastor At Boshoff is the founder and Senior Pastor of CRC. Through his dynamic leadership and passionate, relevant and unapologetic preaching, he has established the biggest multicultural and multigenerational Church in South Africa. This video gallery couldn’t be loaded. the plugin could not retrieve data from the Vimeo API! The requested album couldn’t be found.

Cobus Taljaard

Om die mens…as die ware tempel van God te openbaar – 1Kor.3:16,17 This video gallery couldn’t be loaded. the plugin could not retrieve data from the Vimeo API! The requested album couldn’t be found.

Breinkrag

Breinkrag is n neuro-teologie program wat die wêreld van die neurowetenskappe verbind met God se Woord. Geestelike waarhede word gegrond in wetenskaplike feite en navorsing. Breinkrag word uitgesaai op Saterdag aande om 8:00 nm. This video gallery couldn’t be loaded. the plugin could not retrieve data from the Vimeo API! The requested album couldn’t be…

Bertie Brits

Bertie en Helena se passie is om mense in die onvoorwaardelike liefde en genade van God gevestig, te sien.Die visie van Dynamic Love Ministries is om die Goeie Nuus van die opgestaande Christus, die nuus van God se onvoorwaardelike liefde en genade, te deel sodat mense in hierdie boodskap  gevestig kan word. This video gallery…

Ben Loubsher

Dis wanneer jou TV omskep word. ‘n Gewone program verander en die plek waar BenL en jy nou is verander in ‘n Brandende Braambos waar God se Heilige Gees VUUR deur Godelike Salwing ons self kom Bedien. Waar ons, ons skoene uittrek omdat ons op Heilige Grond, in God se teenwoordigheid, is. Shooooot, Kom skuif…