Kobus Du Plessis 

Die aanbiedings handel oor baie insigewende onderwerpe, bv: Hoe lyk dit in die hemel, kan ek met engele praat en wat doen engele? Wie het die Satan gemaak en vele meer. Baie antwoorde, wat mense al vir jare het, gaan geantwoord word. My begeerte is dat elkeen wat daarna kyk, geestelik sal groei.

Johan David

LEWE MET ‘N REDE Lewe met Rede saai reeds vanaf Oktober 2008 op Kruiskyk uit. Ons was bevoorreg om van die eerste uitsaaiers op Kruiskyk te wees. Visie van Lewe met ‘n Rede: Die begeleiding van mense tot die besef, ontwikkeling en gefokusde uitleef van God se Rede vir hul Lewe. Missie van Lewe met…

Graham Taff

Ek glo in die redding van kosbare siele; Ek glo in die heiligmaking van God se kinders om ‘n toegewyde lewe te lei; en Gereed te wees vir die wegraping

Gemeente vir die gemeenskap

Lofdal Internasionaal is ‘n gemeente wat daarin glo om die wêreld te impakteer deur disipels te maak. Lofdal het ook verskeie bedieninge soos ‘n huis wat verwaarlooste baba’s red, dwelm rehabilitasiesentrums, ‘n akedemiese skool, ‘n groenteplaas wat voorsien dat ons vir duisende kinders kan kos gee en nog vele meer. Ons televisie program – Gemeente…