Op Toer – Cor en Letitia Uys

Op Toer is ‘n program wat opgeneem word gedurende die rondry tye van Cor en Letitia Uys as hulle bedien regoor Suid Afrika en in Namibia. Interessante plekke word besoek, onderhoude gevoer en geestelike boodskappe word gedeel! Lekker saam ry!”

Die Absolute Realiteit – Francois Basson

Die Absolute Realiteit fokus op die afgehandelde werk van die Here Jesus Christus.. Die mens is met God versoen en dat Christus die lewe van die mens kom word het… Die Absolute Realiteit bring jou (Reddende) Genade en (Vrymakende) Waarheid.