Kompas

Kompas Gemeente is ‘n Afrikaanssprekende kerk wat strewe om belewenisbyeenkomste te skep waarin jy God kan ontmoet. Ons sien onsself inpas tussen die Pinkster en Driesusters Kerke. Ons dienste is modern, maar tog behou ons die mooi vanuit die tradisionele en charismatiese bewegings. Ons probeer om dit nie vir mense wat skepties is oor God…