Oase Gemeente

Sedert 1916 is Oase Gemeente se fokus om God te verheerlik,om mense te help groei in diè Vader-kind verhouding en om waarlik sout en lig te wees in ons gemeenskap. Ons leef hierdie visie uit deur 4 waardes:’n liefde vir die Woord, opregte aanbidding, om koinonia te skep en goeie rentmeesters te wees.