Familie Sentrum – Inry Dienste Sondae
Met ‘n lied in ons hart het Kruiskyk Familie Sentrum op 19 Julie met inry dienste op Sondae begin! Wat ‘n wonderlike ervaring om weer as gemeente bymekaar te kan kom, al is dit met sosiale distansiëring. As ‘n mens vir so lank nie saam kon kom om ”kerk” te hou nie, besef mens weereens…