Gemeenskap Bediening

Jesaja 6:8 – “Daarop hoor ek die stem van die Here wat sê: Wie sal Ek stuur? En wie sal vir ons gaan? Toe antwoord ek: Hier is ek, stuur my.” Kruiskyk TV se vrywilligers bedien gemeenskappe tydens Oukers aand, verskeie uitreik projekte en voedingsprojekte. Ons sal DOELGERIG die LEWENS van individue beïnvloed deur die Goeie…