Aandag: Die Op Aanvraag videos is nou beskikbaar aanlyn deur op Uitsendings -> Op Aanvraag Videos te kliek. Teken in op ons email lys en Facebook Blad om op hoogte te bly van die nuutste verwikkelinge! Om deel te wees van die gesprek sluit aan by ons Facebook Groep!

Die kanaal op almal se lippe - Kruiskyk TV - in JUIG! Augustus 2019

Gaan kry vandag nog die Augustus 2019 uitgawe van JUIG! en lees oor die merkwaardige Kruiskyk TV getuienis. Ondersteun die JUIG! want die JUIG! ondersteun KRUISKYK TV!

Kliek hier om meer te lees.

Kruiskyk TV op Satelliet TV

Kruiskyk TV se Offisiële Satelliet dekodeerder: Space HD

Kruiskyk TV is beskikbaar op sommige DSTV dekodeerder platforms en ook die Space HD dekodeerder.

Vir meer inligting oor die Space HD dekodeerder, en waar om dit te kry, gaan na Uitsendings -> Kruiskyk Satelliet TV vir meer inligting.

Kruiskyk TV - Al Die Satelliet Opsies

Instelling op DSTV Explora

Stap 1:

● Druk “HELP” op afstand beheer
● Gaan regs tot by “SETTINGS”
● Gaan af na “SATELLITE SETTINGS”
● Weer af na “ADDITIONAL NETWORKS”
● Gaan regs na “NETWORK 2” toe
● “ENABLE NETWORK” deur regs te druk, moet “Yes” wys
● Verander “FREQUENCY” na 12722
● Gaan af na “SYMBOL RATE” en verander na 26652
● Gaan af na “SCAN THIS” en druk OK

Stap 2:

● Druk “OPTIONS” op afstand beheer
● Verander “CHANNEL GROUP” van ‘My DSTV Channels” na “All Channels”
● Druk OK op afstand beheer en gaan met jou program ^ op tot u KRUISKYK sien !

NB

Onthou wanneer u, u dekodeerder afskakel, gaan hy altyd terug gaan na sy “default settings”. Jy hoef nie weer jou dekodeerder te “scan” nie, maar om Kruiskyk te kyk moet u weer ‘Options” druk en “My DSTV Channels” verander na “All Channels”

Kruiskyk

Kruiskyk TV bring die Goeie Nuus !  24 uur, 7 dae per week !  Woord bediening, Aktuele geselsprogramme, kinderprogramme en meer… Geniet musiek, eksklusief vervaardig deur Kruiskyk TV die afgelope 10 jaar! Ontdek ’n gratis satelliet platvorm wat spreek tot ’n dinamiese leefstyl !

 

Kruiskyk TV brings the Good News ! 24 hours, 7 days a week ! Word ministry, Reality talk shows, childrens’ programming and more … Enjoy music, exclusively produced by the Kruiskyk TV Team over the past 10 years ! Discover a free satellite platform that speaks to a dynamic lifestyle !

 

 


Radio

Lewendige uitsending

Let Asb: Die Lewendige Uitsending via die web word gemonitor. Indien u vind die video en/of audio kwaliteit is nie na wense, bevestig asb dat u selfoon/Wifi sein voldoende is want dit speel ‘n groot rol in die kwaliteit van die uitsending..

Kruiskyk Uitsaai Dienste

Met die kundigheid van uitsaaiers regoor Suid – Afrika , is Kruiskyk TV passievol om die lewens van kykers doelgerig positief te beïnvloed deur die krag van die Goeie Nuus !

Wil u meer weet omtrent uitsending op Kruiskyk TV ?      info@kruiskyk.tv

 

With the proficiency of broadcasters across South – Africa, Kruiskyk TV is passionate about positively influencing the lives of our viewers through the Good News message !

Would you like more info regarding broadcast on Kruiskyk TV ?         info@kruiskyk.tv

null

Radio

Splinternuwe musiek, vars uit die Kruiskyk Ateljee !

Luister aanlyn op u selfoon, rekenaar of slim TV !

null

Sateliet TV

Die nuutste programme vanaf die bedienaars beskikbaar op Satelliet TV! Gratis via Space HD dekodeerder.
null

Lewendige Uitsending

Het jul nie toegang tot satelliet TV nie? Geen probleem. Die nuutste uitsendings is beskikbaar op ons webtuiste! Regoor die wêreld is kykers ingeskakel vir Web TV !  Geniet wat via satelliet uitsaai, in u gemak op u selfoon, rekenaar of slim TV !

Viewers worldwide are already tuned into Kruiskyk TV via Web TV in the comfort of their cellphones, computers and smart TV’s !

null

Op Aanvraag Programme

Dalk ‘n program gemis? Die programme is beskikbaar aanlyn. Kry ‘n voorsmakie hieronder. Die nuutste programme wat opgelaai word, is hier beskikbaar.

Missed out on your favorite program ?  No problem !  Choose your program here and watch it on your own time !

Nuutste Programme Beskikbaar Aanlyn

‘n Program gemis op Satelliet TV? Geen probleem! Dit is moontlik om programme op aanvraag te kyk op ons webtuiste!

Hier is ‘n voorbeeld van die aanlyn programme. Splinternuwe programme vir ons gewaardeerde kykers!


Gemeenskap Bediening

Caledon Uitreik

Sir Lowry Pas Uitreik