Dis wanneer jou TV omskep word. ‘n Gewone program verander en die plek waar BenL en jy nou is verander in ‘n Brandende Braambos waar God se Heilige Gees VUUR deur Godelike Salwing ons self kom Bedien.
Waar ons, ons skoene uittrek omdat ons op Heilige Grond, in God se teenwoordigheid, is.
Shooooot, Kom skuif nader, God se Heilige Gees wil praat,
Skeur jou hart, nie jou klere nie, in JESUS Naam, amen.
Ons word bedien, deur die Salwing, met JESUS Woord tot eer van God
JESUS aan U al die eer
This video gallery couldn't be loaded.
the plugin could not retrieve data from the Vimeo API! The requested album couldn't be found.