Dogters van Sion – Venessa Holtzhausen

Maak vir jou ‘n koppie koffie en kry jou Bybel. Ons gaan diep lering doen en daar is ‘n spesiale program/verrassing vir die vrou elke maand. Jy is ‘n dogter van Sion en jy verdien die beste! Venessa Holtzhausen het deur Israel Bible Centre, Biblical Hebrew en Biblical Studies gestudeer en studeer nog verder. Sy het…

Doxa Deo

Doxa Deo is ‘n beweging van kerke en ander organisasies wat droom dat God se heerlikheid in mense en in die samelewing sal pos vat. Ons rig mense op om in hulle wêreld die Geloof, Hoop en Liefde van ons God te vestig.

Divine Healing

Past Llewellyn Scholtz – Senior Pastor of House Of Praise Ministries! A vibrant revolutionary teacher and preacher that reaches the lost, regardless the cost.

Dirkie van der Spuy

Ds Dirkie van der Spuy se program is een wat Bybelse waarhede op ‘n praktiese manier verduidelik sodat kykers geestelik opgebou en versterk kan word. Die program se fokus is om gelowiges toe te rus om geestelik te groei en meer vrug in God se Koninkryk te dra. Dit bly steeds die gebed dat mense…

Deaf Friendly

Dirk is an ordained pastor of the AFM of SA and is the founding member and Managing Director of DEAF Friendly, which is anon-profit company that aims to seek, serve and empower the Deaf with the Gospel. Dirk is a pioneer of Deaf to Deaf ministry and has been involved in the developing, particularising and…