Graham Taff

Ek glo in die redding van kosbare siele; Ek glo in die heiligmaking van God se kinders om ‘n toegewyde lewe te lei; en Gereed te wees vir die wegraping This video gallery couldn’t be loaded. the plugin could not retrieve data from the Vimeo API! The requested album couldn’t be found.

Gemeente vir die gemeenskap

Lofdal Internasionaal is ‘n gemeente wat daarin glo om die wêreld te impakteer deur disipels te maak. Lofdal het ook verskeie bedieninge soos ‘n huis wat verwaarlooste baba’s red, dwelm rehabilitasiesentrums, ‘n akedemiese skool, ‘n groenteplaas wat voorsien dat ons vir duisende kinders kan kos gee en nog vele meer. Ons televisie program – Gemeente…