Kompas

Kompas Gemeente is ‘n Afrikaanssprekende kerk wat strewe om belewenisbyeenkomste te skep waarin jy God kan ontmoet. Ons sien onsself inpas tussen die Pinkster en Driesusters Kerke. Ons dienste is modern, maar tog behou ons die mooi vanuit die tradisionele en charismatiese bewegings. Ons probeer om dit nie vir mense wat skepties is oor God…

Kruiskyk Familie Sentrum

Kruiskyk Familie Sentrum :  Gefokus om deur middel van Woord en Sang die boodskap van verlossing, bemoediging en hoop in Jesus Christus te bring !  Onder die leiding en bediening van Kruiskyk TV Stigter en visioenêre leier, Clemens Mans, kan die hele familie nader skuif vir praktiese en relevante Woord bediening.

Kobus Theron bedieninge

Kobus is a strong family man and have been happily married to Karen for more than 32 years. His main passion and life mission is to help people to become successful and happy children of God; successful and happy in every area of their lives: career, marital, parental, physical, financial, material and social life; and…

Kobus Du Plessis 

Die aanbiedings handel oor baie insigewende onderwerpe, bv: Hoe lyk dit in die hemel, kan ek met engele praat en wat doen engele? Wie het die Satan gemaak en vele meer. Baie antwoorde, wat mense al vir jare het, gaan geantwoord word. My begeerte is dat elkeen wat daarna kyk, geestelik sal groei.