Doxa Deo

Doxa Deo is ‘n beweging van kerke en ander organisasies wat droom dat God se heerlikheid in mense en in die samelewing sal pos vat. Ons rig mense op om in hulle wêreld die Geloof, Hoop en Liefde van ons God te vestig.

Divine Healing

Past Llewellyn Scholtz – Senior Pastor of House Of Praise Ministries! A vibrant revolutionary teacher and preacher that reaches the lost, regardless the cost.

Op Toer – Cor en Letitia Uys

Op Toer is ‘n program wat opgeneem word gedurende die rondry tye van Cor en Letitia Uys as hulle bedien regoor Suid Afrika en in Namibia. Interessante plekke word besoek, onderhoude gevoer en geestelike boodskappe word gedeel! Lekker saam ry!”

Die Absolute Realiteit – Francois Basson

Die Absolute Realiteit fokus op die afgehandelde werk van die Here Jesus Christus.. Die mens is met God versoen en dat Christus die lewe van die mens kom word het… Die Absolute Realiteit bring jou (Reddende) Genade en (Vrymakende) Waarheid.