Oppi Dakke – Cohen Isaacs

Oppi Dakke is n program wat die Evangelie vreesloos preek soos Jesus beveel het in Matteus 10v27. Ons verkondig die Goeie Nuus wat aan Petrus openbaar was op die dak, dat niemand uitgesluit is van die Liefde van God nie, soos bewys in die dood en opstanding van Jesus Christus!

Die Getuienis

“Gaan na die hele wêreld en bring die goeie boodskap vir al die mense.” Markus 16:15 Die HERE bewys SY Liefde aan mense op verskeie maniere en daardeur kan ons nie ophou getuig oor SY goedheid nie. ‘n Getuienis kan soveel hoop en nuwe moed bring, selfs tot bekering. Die doel van “Die Getuienis” is…

Rinus van Sandwyk – Woordskool@Sion

By Woordskool@Sion glo ons daaraan om God se Woord, Vers-vir-vers oop te breek, om al die waarhede en dieptes van die Skrif, beter te verstaan en te kan verklaar. Kom stap saam met ons deur die boeke in die Bybel, en ontdek nuwe en vars openbaringe wat ons wandel met ons Koning en Verlosser, Jesus Christus, net nog meer spesiaal maak.