Rodney Franke

Bevry jou siel met Rev Rodney Franke, ‘n Geestelike Olie Smous. Gesalfde openbarings van die erns van hierdie geslag met aangrypende aktuele ontleding van die Woord van God, gepaard met die huidige wêrelds ontwikkelinge en bepalings van God se voormalige handelinge.

Willie Saunderson

Ek is Willie Saunderson 73 jaar oud gebore 24 Oktober 1945. Van my 9de  jaar groei ek op in ‘n Christelike huis nadat die Here my vader genees het van alkohol. Op Sondag 28 Maart 1971 net na 7 uur op 26 jarige ouderdom praat die Here met my in my huis in Johannesburg. Ek…

Willie Olwage

Alhoewel Willie Olwage se passie is om die evangelie te verkondig deur mullti-media soos TV, Internet audio en geestelike films, het hy sedert 2013 sy bediening meer gefokus op hul gemeente aan die Oos-Rand. Saam met sy vrou Jaqueline bedien hulle by die El Roi Teater in Brakpan, waar hulle absoluut ingestel is op die…

Tot die punt

Tot die Punt is ’n Gesels program waarin ons  gesels oor verskye probleem areas wat die Christen gesin vandag ervaar.  Dit het ook ’n geweldige impak op alle kerke.  Ons gesels onder andere oor “Vehoudinge” “Rooilig verhoudinge” Depressie, Selfdood, Buite egtelike verhoudinge,  Buite egtelike swangerskappe, “Bullying”, Dwelms, en vele meer.

Steven Raath

Woordbediening gefokus op mense se daaglikse lewe. Om die Bruid voor te berei vir die Bruidegom se koms. n Boodskap van redding, vergifnis en hoop vir elkeen.