Op hoë plekke

Op hierdie program poog ons om gelowiges toe te rus en te bekragtig vir die werk van die Here deur:  ’n honger te kweek vir ’n dieper verhouding met God, tweedens om God se hartklop vir hulle, hul gesinne, dorpe en nasies te ontdek, derdens, hoe om aktief te raak in die Koninkryk van God…

Mosaiek

MOSAIK beteken verskillende gepakte inlegwerk in die vorm van teëls.  Verteenwoordigend van die varieteit van my aanbieding in die vorm van Getuienis, Musiek, Sang of Boodskap

Lighuis Teater

Dudley gesels oor die Goeie nuus dat God groter is as enige uitdaaging in jou lewe. En die Godelike resep van tydelike en ewige seën bepaal deur die onveilbare Woord van God

Lighuis Brakpan

Ons is Protestante gered uit genade deur die versoeningsbloed van Christus Jesus. Ons glo in die hele Bybel as die geinspireerde Woord van God. Ons glo in die drieënige God, die Vader, Seun en die Heilige Gees. Ons glo in die waaragtige bekering, in die wedergeboorte deur die water en gees. Ons glo in die…

Lewe vir Jesus bedieninge

Dit is die missie van ons bediening om die onfeilbare Woord van God aan iedere en elke persoon te verkondig, selfs tot aan die eindes van die wêreld – ongeag ras, kleur, geslag of status in die samelewing. Ons het geen ingesteldheid om die Woord te verdraai of te interpreteer nie, maar wel te lees…