Gemeente vir die gemeenskap

Lofdal Internasionaal is ‘n gemeente wat daarin glo om die wêreld te impakteer deur disipels te maak. Lofdal het ook verskeie bedieninge soos ‘n huis wat verwaarlooste baba’s red, dwelm rehabilitasiesentrums, ‘n akedemiese skool, ‘n groenteplaas wat voorsien dat ons vir duisende kinders kan kos gee en nog vele meer. Ons televisie program – Gemeente…

Dr. Fred Lubbe

Eseg 20:47 – ‘Kyk, Ek steek ‘n vuur in jou aan… dit sal nie uitgeblus word nie’. Hierdie vuur in ons is die resultaat van wonders en tekens.  Ons glo in wonderwerke, want God is ‘n wonderwerkende God – deur Gees en Krag!

Dirkie van der Spuy

STROME is ‘n program wat Bybelse waarhede op ‘n praktiese manier verduidelik sodat kykers geestelik opgebou en versterk kan word. Die program se fokus is om gelowiges toe te rus om geestelik te groei en meer vrug in God se Koninkryk te dra. Dit bly steeds die gebed dat mense deur hierdie program by Christus…

Deurbraak Dag

Deurbraakdag met Arnold Uys is ‘n reeks lewendig opgeneemde uitsendings, van bedieninge vanuit Charisma Kerk in Benoni. Die bestek van hierdie opnames behels woord-gefondeerde leringe en illustrasies van die gawes van die Heilige Gees, wat die kyker binne ‘n lewendige atmosfeer, toerus met ‘n Rhema woord vir ‘n deurbraak oomblik!

Deaf Friendly

Dirk is an ordained pastor of the AFM of SA and is the founding member and Managing Director of DEAF Friendly, which is anon-profit company that aims to seek, serve and empower the Deaf with the Gospel. Dirk is a pioneer of Deaf to Deaf ministry and has been involved in the developing, particularising and…

CRC – Ps At Boshoff

Pastor At Boshoff is the founder and Senior Pastor of CRC. Through his dynamic leadership and passionate, relevant and unapologetic preaching, he has established the biggest multicultural and multigenerational Church in South Africa.