Rinus van Sandwyk – Woordskool@Sion

By Woordskool@Sion glo ons daaraan om God se Woord, Vers-vir-vers oop te breek, om al die waarhede en dieptes van die Skrif, beter te verstaan en te kan verklaar. Kom stap saam met ons deur die boeke in die Bybel, en ontdek nuwe en vars openbaringe wat ons wandel met ons Koning en Verlosser, Jesus Christus, net nog meer spesiaal maak.

Rodney Franke

Bevry jou siel met Rev Rodney Franke, ‘n Geestelike Olie Smous. Gesalfde openbarings van die erns van hierdie geslag met aangrypende aktuele ontleding van die Woord van God, gepaard met die huidige wêrelds ontwikkelinge en bepalings van God se voormalige handelinge.