Willie Saunderson

Ek is Willie Saunderson 73 jaar oud gebore 24 Oktober 1945. Van my 9deĀ  jaar groei ek op in ‘n Christelike huis nadat die Here my vader genees het van alkohol. Op Sondag 28 Maart 1971 net na 7 uur op 26 jarige ouderdom praat die Here met my in my huis in Johannesburg. Ek…

Willie Olwage

Alhoewel Willie Olwage se passie is om die evangelie te verkondig deur mullti-media soos TV, Internet audio en geestelike films, het hy sedert 2013 sy bediening meer gefokus op hul gemeente aan die Oos-Rand. Saam met sy vrou Jaqueline bedien hulle by die El Roi Teater in Brakpan, waar hulle absoluut ingestel is op die…