Want Hoekom ?

Die liewe beurtkrag is alweer daagliks deel van ons bestaan.  Ons almal se moed sak in ons skoene elke keer wanneer die huis of kantoor in donkerte gehul word. Almal sug – dis daardie tipe sug wat so diep in die grond val dat hy byna die vloerteëls kraak.  Natuurlik is die Suid-Afrikaners heel voor…