Israel Toer 2019 Saam Met Kruiskyk

Kom stap saam met ons deur die bladsye van die Bybel !   ’n “Pelgrimstog” na Israel is nie net ’n vakansie nie, maar ’n tydperk van geestelike groei.  Die hoofdoel van ons reis na Israel is om kennis te maak met plekke waarna die Bybel verwys en te wandel waar Jesus gewandel het.  …