Die Kruiskyk Boekwinkel bevat menige interesante produkte. Die boekwinkel, gelee in Firlands, Weskaap by die Kruiskyk kantore se besigheidsure is soos volg:

Maandag – Donderdag: 8:00 – 17:00

Vrydae: 8:00 – 13:00

Sondae : Na kerkdiens

U is welkom om die kantoor te skakel indien u opsoek is na enige produk. Kliek hier om die katalogus af te laai.