Kom stap saam met ons deur die bladsye van die Bybel !

 

’n “Pelgrimstog” na Israel is nie net ’n vakansie nie, maar ’n tydperk van geestelike groei.  Die hoofdoel van ons reis na Israel is om kennis te maak met plekke waarna die Bybel verwys en te wandel waar Jesus gewandel het.

 

Plekke is baie beperk, kontak ons spoedig om u reis te bespreek by info@kruiskyk.tv of (021)201-6468.

 

Kliek op die prente hieronder om dit in groter formaat te sien.

Leave a Reply