Die aanbiedings handel oor baie insigewende onderwerpe, bv: Hoe lyk dit in die hemel, kan ek met engele praat en wat doen engele? Wie het die Satan gemaak en vele meer. Baie antwoorde, wat mense al vir jare het, gaan geantwoord word. My begeerte is dat elkeen wat daarna kyk, geestelik sal groei.