Indien u, u BEDIENING AS ‘N PROGRAM wil uitsaai of ‘n ADVERTENSIE wil plaas wat gesien word op Kruiskyk TV platvorms (insluitend Televisie, web, Kruiskyk YouTube kanaal en sosiale media platvorms), is Esmé die persoon wie u persoonlike aandag sal skenk, met haar ondervinding van meer as twee dekades in uitsaaiwese.

esme@kruiskyk.tv of 079 250 3992