Het jul nie toegang tot satteliet TV nie? Geen probleem. Die nuutste uitsendings is beskikbaar op ons website! Regoor die wêreld is kykers ingeskakel vir Web TV !  Geniet wat via satelliet uitsaai, in u gemak op u selfoon, rekenaar of slim TV !

Let Asb: Die Lewendige Uitsending via die web word gemonitor. Indien u vind die video en/of audio kwaliteit is nie na wense, bevestig asb dat u selfoon/Wifi sein voldoende is want dit speel ‘n groot rol in die kwaliteit van die uitsending..

Indien die video nie speel, kliek op die “Play” knoppie. Sekere “browsers” blok die video om automaties te speel