Kruiskyk TV is beskikbaar op sommige DSTV dekodeerder platforms en ook die OVHD dekodeerder.

Vir meer inligitng oor die Openview dekodeerder, en waar om dit te kry gaan kyk hier.