Dalk ‘n program gemis? Geen probleem! Die programme is beskikbaar aanlyn.

Om die bedienaar te vind wat u na wil kyk, kliek op die alfabet letter hieronder wat die eerste letter van die bedienaar bevat. Dan sal die bladsy afbeweeg na die afdeling.

A

Alles en nog wat

Advent TV

Absolute Reality

B

Breinkrag

Breinkrag is n neuro-teologie program wat die wêreld van die neurowetenskappe verbind met God se Woord. Geestelike waarhede word gegrond in wetenskaplike feite en navorsing. Breinkrag word uitgesaai op Saterdag aande om 8:00 nm.

Bradley Wareley

Bradley Wareley and his wife are the pastoral couple at The Full Gospel Church in Kensington, Cape Town, South Africa. They have been married for 22 years and have one amazing daughter, Cherith. Bradley is currently studying for a Masters degree in Theology (MTH).  

Braam Hanekom

Dr. Braam Hanekom was studenteleraar op Stellenbosch en predikant by die NG Gemeente Stellenberg. Hy was moderator van die NG Sinode Wes- en Suid-Kaapland en is tans die Direkteur van die Sentrum vir Publieke Getuienis van die NGK en die VGK. Hy is ‘n kundige op die gebied van leierskap en doen ook opleiding en…

Bertie Brits

Bertie en Helena se passie is om mense in die onvoorwaardelike liefde en genade van God gevestig, te sien.Die visie van Dynamic Love Ministries is om die Goeie Nuus van die opgestaande Christus, die nuus van God se onvoorwaardelike liefde en genade, te deel sodat mense in hierdie boodskap  gevestig kan word.

Ben Loubsher

Dis wanneer jou TV omskep word. ‘n Gewone program verander en die plek waar BenL en jy nou is verander in ‘n Brandende Braambos waar God se Heilige Gees VUUR deur Godelike Salwing ons self kom Bedien. Waar ons, ons skoene uittrek omdat ons op Heilige Grond, in God se teenwoordigheid, is. Shooooot, Kom skuif…

C

CRC

Win the lost at any cost! This is the powerful motto of Christian Revival Church. Every endeavour is launched with the motto in mind, and evaluated on the grounds of how people are won effectively for Christ.

Cobus Taljaard

Om die mens…as die ware tempel van God te openbaar – 1Kor.3:16,17

Christelike Gereformeerde kerk

Chris Stemmet

D

Duimpie Nortjè

Dr. Abel

God gave Dr Able specific instructions to “go and comfort those who mourn in Zion” God showed him that the death of Jesus on the Cross was not in vain. That there is a life beyond the Cross, a Kingdom life that everyone who is born again can enjoy. This lifestyle of the Kingdom which…

Dirkie van der Spuy

STROME is ‘n program wat Bybelse waarhede op ‘n praktiese manier verduidelik sodat kykers geestelik opgebou en versterk kan word. Die program se fokus is om gelowiges toe te rus om geestelik te groei en meer vrug in God se Koninkryk te dra. Dit bly steeds die gebed dat mense deur hierdie program by Christus…

Deurbraak Dag

Deurbraakdag met Arnold Uys is ‘n reeks lewendig opgeneemde uitsendings, van bedieninge vanuit Charisma Kerk in Benoni. Die bestek van hierdie opnames behels woord-gefondeerde leringe en illustrasies van die gawes van die Heilige Gees, wat die kyker binne ‘n lewendige atmosfeer, toerus met ‘n Rhema woord vir ‘n deurbraak oomblik!

Deon Allers

Deon Allers – Beautiful Feet Ministries, Evangelistiese bediening

Deaf friendly

Dirk is an ordained pastor of the AFM of SA and is the founding member and Managing Director of DEAF Friendly, which is anon-profit company that aims to seek, serve and empower the Deaf with the Gospel. Dirk is a pioneer of Deaf to Deaf ministry and has been involved in the developing, particularising and…

E

Evangelisasie Sentrum

Este Geldenhuys

“Om dieper te delf, geestelik te groei en Goddelike waarheid oor te dra, is Esté se passie. Aan God Drie-Enig al die eer!”

El Gibbor

Ons Visie is “Sodat God alles in almal kan wees.” Ons het God lief bo alles; ons soek Sy Koningkryk eerste en ons wil almal Sy dissipels maak. Ons glo in God die Vader, God die Seun en God die Heilige Gees. Ons is oop vir almal – of jy ‘n motorfiets het, iets met vierwiele of…

F

Francois Engelbrecht

Unlock your potential

Francois Basson

Francois die geseënde is passievol om die afgehandelde werk van ons Verlosser,Jesus Christus te verkondig.

Dr. Fred Lubbe

Eseg 20:47 – ‘Kyk, Ek steek ‘n vuur in jou aan… dit sal nie uitgeblus word nie’. Hierdie vuur in ons is die resultaat van wonders en tekens.  Ons glo in wonderwerke, want God is ‘n wonderwerkende God – deur Gees en Krag!

G

Graham Taff

Ek glo in die redding van kosbare siele; Ek glo in die heiligmaking van God se kinders om ‘n toegewyde lewe te lei; en Gereed te wees vir die wegraping

God van wonders

Gister se Bybel in Vandag se Tyd – Marnus en Jacques Stadler

In ‘Gister se Bybel in Vandag se Tyd’ fokus ons daarop om te wys hoe die Bybel wat ongeveer 2000 jaar gelede klaar geskryf was, nog steeds kragtig en lewendig in ons lewens vandag is.

Gerrie Coetzee

Die Pad van Waarheid tot die Lewe is ‘n bediening vir die herstel van die Koninkryk van God deur die verkondiging van Yeshua as die Gesalfde Een en Sy Lewe as die standard vir elke kind van God.

Gemeente vir die gemeenskap

Lofdal Internasionaal is ‘n gemeente wat daarin glo om die wêreld te impakteer deur disipels te maak. Lofdal het ook verskeie bedieninge soos ‘n huis wat verwaarlooste baba’s red, dwelm rehabilitasiesentrums, ‘n akedemiese skool, ‘n groenteplaas wat voorsien dat ons vir duisende kinders kan kos gee en nog vele meer. Ons televisie program – Gemeente…

H

I

In kontak met Hom

J

Johnny Visser

John G Lake Ministries SA

John G. Lake, was a leader in the Pentecostal movement that began in the early 20th century, and is known as a faith healer, missionary, and with Thomas Hezmalhalch, co-founder of the Apostolic Faith Mission of South Africa. During his 1908–13 African missionary work, Lake played a decisive role in the spread of Pentecostalism in…

Johan David

LEWE MET ‘N REDE Lewe met Rede saai reeds vanaf Oktober 2008 op Kruiskyk uit. Ons was bevoorreg om van die eerste uitsaaiers op Kruiskyk te wees. Visie van Lewe met ‘n Rede: Die begeleiding van mense tot die besef, ontwikkeling en gefokusde uitleef van God se Rede vir hul Lewe. Missie van Lewe met…

Jan Van der Linde

K

Kruiskyk Teater

Gassprekers met dinamiese bedieninge kom bedien vanuit die Kruiskyk Familie Sentrum.

Kruiskyk Musiek

Hier kan u kyk na die nuutste musiek videos wat uitgesaai is!

Kruiskyk Familie Sentrum

Kruiskyk Familie Sentrum :  Gefokus om deur middel van Woord en Sang die boodskap van verlossing, bemoediging en hoop in Jesus Christus te bring !  Onder die leiding en bediening van Kruiskyk TV Stigter en visioenêre leier, Clemens Mans, kan die hele familie nader skuif vir praktiese en relevante Woord bediening.

Kobus Theron bedieninge

Kobus is a strong family man and have been happily married to Karen for more than 32 years. His main passion and life mission is to help people to become successful and happy children of God; successful and happy in every area of their lives: career, marital, parental, physical, financial, material and social life; and…

Kobus Du Plessis 

Die aanbiedings handel oor baie insigewende onderwerpe, bv: Hoe lyk dit in die hemel, kan ek met engele praat en wat doen engele? Wie het die Satan gemaak en vele meer. Baie antwoorde, wat mense al vir jare het, gaan geantwoord word. My begeerte is dat elkeen wat daarna kyk, geestelik sal groei.

Kobus Brouwers

Kairos

L

Lighuis Teater

Dudley gesels oor die Goeie nuus dat God groter is as enige uitdaaging in jou lewe. En die Godelike resep van tydelike en ewige seën bepaal deur die onveilbare Woord van God

Lighuis Brakpan

Ons is Protestante gered uit genade deur die versoeningsbloed van Christus Jesus. Ons glo in die hele Bybel as die geinspireerde Woord van God. Ons glo in die drieënige God, die Vader, Seun en die Heilige Gees. Ons glo in die waaragtige bekering, in die wedergeboorte deur die water en gees. Ons glo in die…

Lewende Woord Secunda

Lewende Woord Kaap

Lewe vir Jesus bedieninge

Dit is die missie van ons bediening om die onfeilbare Woord van God aan iedere en elke persoon te verkondig, selfs tot aan die eindes van die wêreld – ongeag ras, kleur, geslag of status in die samelewing. Ons het geen ingesteldheid om die Woord te verdraai of te interpreteer nie, maar wel te lees…

M

Mosaiek

MOSAIK beteken verskillende gepakte inlegwerk in die vorm van teëls.  Verteenwoordigend van die varieteit van my aanbieding in die vorm van Getuienis, Musiek, Sang of Boodskap

Monty Eloff

Dr. Monty Eloff het hom deeglik gekwalifiseer in die Eindtyd en die doel van die program was om mense bewus te maak van die erns van die tye waarin ons lewe en om hulle lewens in gereedheid te kry om as Bruid van Christus saam met Hom te gaan wanneer Hy ons kom haal.  Dan…

Maartin Conradie

N

Na Waters waar Rus is

O

Op hoë plekke

Op hierdie program poog ons om gelowiges toe te rus en te bekragtig vir die werk van die Here deur:  ’n honger te kweek vir ’n dieper verhouding met God, tweedens om God se hartklop vir hulle, hul gesinne, dorpe en nasies te ontdek, derdens, hoe om aktief te raak in die Koninkryk van God…

Oom Karoolus en Lente

P

Pierre Malherbe

Peter Miller – Devine Connection

Ismael Balie (Pastoor)

Jesus in Luk 11 in die die “Ons Vader gebed’’ se: “Gee ons vandag ons daaglikse brood…’’ Brood=Adona=Openbaring Doel vd program is om kykers die Adona/ Openbarings Woord te gee tov ons daaglikse lewe! Dis die Woord wat gestuur is wat ons red, genees en herstel. Ons nodig die Woord/Adona!

Q

R

Rooies Strauss

Ronnie Barnard

Rodney Franke

Bevry jou siel met Rev Rodney Franke, ‘n Geestelike Olie Smous. Gesalfde openbarings van die erns van hierdie geslag met aangrypende aktuele ontleding van die Woord van God, gepaard met die huidige wêrelds ontwikkelinge en bepalings van God se voormalige handelinge.

Riko Scholtz

S

Steven Raath

Woordbediening gefokus op mense se daaglikse lewe. Om die Bruid voor te berei vir die Bruidegom se koms. n Boodskap van redding, vergifnis en hoop vir elkeen.

Sivia Moodley

Sluit aan by Pastore Siva & Jessie Moodley vir ‘n ontmoeting met God se Glorie, Tekens, Wonders en Profetiese Openbaring van God se Woord. Biskop Dr Siva Moodley glo “Wonderwerke is normaal” deur Jesus Christus. In elke eposide van hierdie program sien jy en hoor getuienisse van God se Krag getoon.

SA turn 2 God

T

Tot die punt

Tot die Punt is ’n Gesels program waarin ons  gesels oor verskye probleem areas wat die Christen gesin vandag ervaar.  Dit het ook ’n geweldige impak op alle kerke.  Ons gesels onder andere oor “Vehoudinge” “Rooilig verhoudinge” Depressie, Selfdood, Buite egtelike verhoudinge,  Buite egtelike swangerskappe, “Bullying”, Dwelms, en vele meer.

U

V

Vroue van uitnemendheid

“Vroue van Uitnemendheid is n program waar ons vroue wil help om hul volle potensiaal in Christus te ontdek, en dan deur die krag van die Heilige Gees daarin op te staan.”

Verskeidenheid

W

Worcester Gemeenskap

Willie Saunderson

Ek is Willie Saunderson 73 jaar oud gebore 24 Oktober 1945. Van my 9de  jaar groei ek op in ‘n Christelike huis nadat die Here my vader genees het van alkohol. Op Sondag 28 Maart 1971 net na 7 uur op 26 jarige ouderdom praat die Here met my in my huis in Johannesburg. Ek…

Willie Olwage

Alhoewel Willie Olwage se passie is om die evangelie te verkondig deur mullti-media soos TV, Internet audio en geestelike films, het hy sedert 2013 sy bediening meer gefokus op hul gemeente aan die Oos-Rand. Saam met sy vrou Jaqueline bedien hulle by die El Roi Teater in Brakpan, waar hulle absoluut ingestel is op die…

Willie Norris

X

Y

Z