Oppi Dakke is n program wat die Evangelie vreesloos preek soos Jesus beveel het in Matteus 10v27. Ons verkondig die Goeie Nuus wat aan Petrus openbaar was op die dak, dat niemand uitgesluit is van die Liefde van God nie, soos bewys in die dood en opstanding van Jesus Christus!