Donasie
Wil u graag saai, ter wille van die uitbreiding van Vader se Koninkryk, en sodoende sorg dat die Boodskap van Hoop aanhou om Gratis Wereldwyd uit te gaan?
Dan kan u dit hier doen. Die bedrag kan aangepas word soos u voel u wil gee. As u geld direk wil oorbetaal ipv via ‘n kredietkaart, kan u ons bank besonderhede onder op die bladsy gebruik.