Aanlyn Promosie: Satteliet Dekodeerder + GRATIS Kruiskyk Harmonie Digitale Musiek Album

R499.00 incl VAT

R499.00 incl VAT
Read more

Category:

Description

Die Space HD is die Offisiële Satelliet dekodeerder wat deur Kruiskyk voorgestel word. Indien u nie reeds ‘n dekodeerder het waar u Kruiskyk kan opvang nie, is die dekodeerder wat u nodig het + GRATIS Kruiskyk Harmonie Digital Musiek Album (Waarde R200). 

 

Kruiskyk TV is beskikbaar op sommige ander satelliet DSTV dekodeerder platforms (Freevision, Vivid en Strong).

Die Explora dekodeerder kan ook ingestel word. Kyk hier vir meer inligting hoe om dit te doen.