Bybel-Vasvra (Boksstel)

R84.99 incl VAT

Description

By: James Barineau

Bybel-vasvra is ’n kaartspeletjie ontwerp om jou Bybelkennis uit te brei met prettige vrae.
Die meer as 580 vrae sluit vrae oor die volgende kategorieë in:

• Ou-Testamentiese karakters
• Nuwe-Testamentiese karakters
• Voorwerpe en gebeurtenisse
• Plekke
• Syfers
• Algemeen

Dit is ideaal vir enige speletjiesaand, asook vir gesinne, jeugwerkers en Sondagskool.

Spesifikasies:

  1. Kategorie :Christelike Leefwyse
  2. Grote :64 x 89 mm
  3. Auteur :James Barineau
  4. Taal :Afrikaans
  5. Formaat :Boxed Set
  6. Uitgewer :Christelike Uitgewersmaatskappy