Description
By: James Barineau
Bybel-vasvra is ’n kaartspeletjie ontwerp om jou Bybelkennis uit te brei met prettige vrae.
Die meer as 580 vrae sluit vrae oor die volgende kategorieë in:
• Ou-Testamentiese karakters
• Nuwe-Testamentiese karakters
• Voorwerpe en gebeurtenisse
• Plekke
• Syfers
• Algemeen
Dit is ideaal vir enige speletjiesaand, asook vir gesinne, jeugwerkers en Sondagskool.
Spesifikasies:
- Kategorie :Christelike Leefwyse
- Grote :64 x 89 mm
- Auteur :James Barineau
- Taal :Afrikaans
- Formaat :Boxed Set
- Uitgewer :Christelike Uitgewersmaatskappy