Die Bybel In 366 Dae Vir Manne Van Geloof (Sagteband Met Flappe)

R149.99 incl VAT

Description

Deur: Angus Buchan

Die Bybel in 366 dae vir manne van geloof deur gewilde spreker en evangelis Angus Buchan bied aan mans die kern van die Bybel. Sleutelteksgedeeltes uit die hele Bybel, vanaf Genesis tot Openbaring, bied ’n oorsig oor die hele boodskap van die Bybel en sal lesers help om God se Woord en sy liefde vir ons beter te verstaan.
Teksverse kom uit die Nuwe Lewende Vertaling en die kort inspirerende gedagtes wat geskryf is in Angus se kenmerkende styl, sal lesers aanmoedig om die Bybel te lees.

Die Bybel in 366 dae vir manne van geloof, in sakpasformaat, is ’n handige hulpbron vir geestelike groei. Dit sal elke man se geloof versterk en mans inspireer om toegewy aan God te leef.

Spesifikasie:

  1. Kategorie :Dagstukke
  2. Voorgestelde Bybel Sak Grote:Small Bible Bag
  3. Grote:110 x 175 mm
  4. Auteur :Angus Buchan
  5. Aantal bladsye:400 pp
  6. Taal :Afrikaans
  7. Formaat :Paperback
  8. Uitgewer :Christelike Uitgewersmaatskappy