Donasie

Wil u graag saai, ter wille van die uitbreiding van Vader se Koninkryk, en sodoende sorg dat die Boodskap van Hoop aanhou om Gratis Wereldwyd uit te gaan?

Dan kan u dit hier doen. Die bedrag kan aangepas word soos u voel u wil gee. As u geld direk wil oorbetaal ipv via ‘n kredietkaart, kan u ons bank besonderhede onder op die bladsy gebruik.

Category:

Description

Wil u graag saai, ter wille van die uitbreiding van Vader se Koninkryk, en sodoende sorg dat die Boodskap van Hoop aanhou om Gratis Wereldwyd uit te gaan?

U het ook die keuse om spesifiek te kies hoe u saad aangewend word aangesien u kan kies tussen Kruiskyk TVReach (Gemeenskapsdiens en Uitreikings Veldtogte) asook Kruiskyk Familie Sentrum.

Word nou betrokke deur hier langsaan te kies in watter bediening u wil saai.

U kan aanlyn betaal, of as u verkies om direk in ons rekening in te betaal, kan u die onderstaande inligting gebruik.

 

Bankbesonderhede:

Kruiskyk Uitbreidingsfonds
First National Bank
Branch: 250655
Account number: 622 22 3383 70