Kruiskyk TV se Offisiële Satelliet dekodeerder: Space HD

R550.00 incl VAT

Description

Die Space HD is die Offisiële Satelliet dekodeerder wat deur Kruiskyk voorgestel word. Indien u nie reeds ‘n dekodeerder het waar u Kruiskyk kan opvang nie, is die dekodeerder wat u nodig het.

 

Kruiskyk TV is beskikbaar op sommige ander satelliet DSTV dekodeerder platforms (Freevision, Vivid en Strong).

Die Explora dekodeerder kan ook ingestel word. Kyk hier vir meer inligting hoe om dit te doen.

 

Let Wel: SABC en eTV nie beskikbaar op die Space HD platform nie 

Kliek hier vir die kanale beskikbaar op die Space HD platform