Newmax Dekodeerder + Kruiskyk Familie Sentrum – Lof en aanbidding USB

R550.00 incl VAT

Description

Indien u nie reeds ‘n dekodeerder het waar u Kruiskyk kan opvang nie, is ‘n spesiale dekodeerder nodig. Die Newmax dekodeerder kan Kruiskyk en ander kanale opvang..

Spesiale Aanbod: Newmax Dekodeerder + Kruiskyk Familie Sentrum – Lof en aanbidding Usb (160 musiek snitte of 20 musiek videos) beskikbaar teen spesiale prys.

 

Kruiskyk TV is beskikbaar op sommige ander satelliet DSTV dekodeerder platforms (Freevision, Vivid en Strong).

Die Explora dekodeerder kan ook ingestel word. Kyk hier vir meer inligting hoe om dit te doen.

 

Let Wel: SABC en eTV nie beskikbaar op die Space HD platform nie 

Kliek hier vir die kanale beskikbaar op die Space HD platform