Stil Oomblikke Saam Met God (Blikkie)

R139.99 incl VAT

Description

Deur: Agnes De Bezenac,Salem De Bezenac

Stil oomblikke saam met God bied 150 prettige oordenkings wat die hele gesin elke dag verkwik uit God se Woord.
Die 75 kaartjies met kleurvolle illustrasies, Bybelverse, gebedjies en onderwerpe vir besprekings is ideaal vir besige ouers en kinders om stil te word om God se Woord.

Spesifikasie:

  1. Kategorie: Dagstukke
  2. Grote: 102 x 127 mm
  3. Outeur: Agnes De Bezenac,Salem De Bezenac
  4. Taal: Afrikaans
  5. Formaat : Boxed Set
  6. Uitgewer: Christelike Uitgewersmaatskappy