Tot die Punt is ’n Gesels program waarin ons gesels oor verskye probleem areas wat die Christen gesin vandag ervaar. Dit het ook ’n geweldige impak op alle kerke. Ons gesels onder andere oor “Vehoudinge” “Rooilig verhoudinge” Depressie, Selfdood, Buite egtelike verhoudinge, Buite egtelike swangerskappe, “Bullying”, Dwelms, en vele meer.