Die Kruiskyk Boekwinkel bevat menige interesante produkte. Die boekwinkel, gelee in Firlands, Weskaap by die Kruiskyk kantore se besigheidsure is soos volg:
Maandag – Donderdag: 8:00 – 17:00
Vrydae: 8:00 – 13:00
Sondae : Na kerkdiens
U is welkom om die kantoor te skakel indien u opsoek is na enige produk.