Kliek op die “My Profiel” link bo-aan die bladsy en kliek op “Lost password”. Tik dan u email adres in die veld en ‘n email sal dan gestuur word met instruksies hoe om ‘n nuwe wagwoord (password) te skep.

Kliek op die “My Profiel” link bo-aan die bladsy en vul u inligting in op die velde vir nuwe lede. U sal dan kan inteken (in log) op die website.

U sal toegang hê tot

  • enige aankope wat u gedoen het op die webtuiste.
  • digitale albums wat gekoop is sal afgelaai kan word.