Kruiskyk TV bring die Goeie Nuus ! 24 uur, 7 dae per week ! Woord bediening, Aktuele geselsprogramme, kinderprogramme en meer… Geniet musiek, eksklusief vervaardig deur Kruiskyk TV die afgelope 11 jaar! Ontdek ’n gratis satelliet platvorm wat spreek tot ’n dinamiese leefstyl !
Kruiskyk Radio en “Live Stream” kan hier geluister / gekyk na word.