Tharin Malan

My naam is Tharin Malan, en waaroor ek op die program gesels is oor die afgehandelde werk van Jesus Christus aan die kruis, vir elkeen om te aanvaar en dan te ervaar. Die Evangelie is die boodskap oor wat God vir ons in Christus bereik het, tot redding vir elkeen wat dit glo, n boodskap…

Tot die punt

Tot die Punt is ’n Gesels program waarin ons  gesels oor verskye probleem areas wat die Christen gesin vandag ervaar.  Dit het ook ’n geweldige impak op alle kerke.  Ons gesels onder andere oor “Vehoudinge” “Rooilig verhoudinge” Depressie, Selfdood, Buite egtelike verhoudinge,  Buite egtelike swangerskappe, “Bullying”, Dwelms, en vele meer.