Vertoonvenster

Vertoonvenster op Kruiskyk verskaf opleiding aan kinderbedienaars en vrywilligers. Die program help gemeentes verbeter in moderne kerkmusiek, memmorisering van Bybelverse, storievertelling en vele meer. Ons kuier elke week by iemand anders om ┬ákykers aan ‘n wye verskeidenheid van bedieninge blood te stel. Die program word aangebied deur Erich Posthumus van die Goeie Nuus Fabriek.