Blaans Smit – Die taal van die nuwe skepsel
Die taal van die nuwe skepsel gaan oor hoe God se Woord ons leer om elke dag te praat, te leef en op te tree.
Die taal van die nuwe skepsel gaan oor hoe God se Woord ons leer om elke dag te praat, te leef en op te tree.
Breinkrag is n neuro-teologie program wat die wêreld van die neurowetenskappe verbind met God se Woord. Geestelike waarhede word gegrond in wetenskaplike feite en navorsing. Breinkrag word uitgesaai op Saterdag aande om 8:00 nm.
Bertie en Helena se passie is om mense in die onvoorwaardelike liefde en genade van God gevestig, te sien.Die visie van Dynamic Love Ministries is om die Goeie Nuus van die opgestaande Christus, die nuus van God se onvoorwaardelike liefde en genade, te deel sodat mense in hierdie boodskap gevestig kan word.
Dis wanneer jou TV omskep word. ‘n Gewone program verander en die plek waar BenL en jy nou is verander in ‘n Brandende Braambos waar God se Heilige Gees VUUR deur Godelike Salwing ons self kom Bedien. Waar ons, ons skoene uittrek omdat ons op Heilige Grond, in God se teenwoordigheid, is. Shooooot, Kom skuif…