Gemeenskap Bediening
Jesaja 6:8 – “Daarop hoor ek die stem van die Here wat sê: Wie sal Ek stuur? En wie sal vir ons gaan? Toe antwoord ek: Hier is ek, stuur my.” Kruiskyk TV se vrywilligers bedien gemeenskappe tydens Oukers aand, verskeie uitreik projekte en voedingsprojekte. Ons sal DOELGERIG die LEWENS van individue beïnvloed deur die Goeie…
Details